Your Recipe Blog

BRUINTJIES – BROWNIES

Recipe by
Cook: 20 minute

BRUINTJIES – BROWNIES

  •  8 eetlepels botter
  • 1 plak sjokolade, 80 g of groter
  • 1 koppie suiker
  • 2 eiers, geklits
  • ½ teelepel vanilla geursel
  • ½ koppie sjokoladevlokkies (Choc chip)
  • ½ koppie koekmeel
  • ¼ teelepel sout

Verhit oond tot 180 °C.
Voer pan uit met bakpapier. Smeer met olie.
Smelt botter en sjokoladeplak saam. Verwyder van hitte.
Voeg suiker by en meng goed.
Voeg eiers en vanilla by en meng.
Voeg vlokkies, koekmeel en sout by. Meng tot glad.
Giet in bak en smeer gelyk. Skud luggate uit.
Bak vir 20 minute en skakel oond af. Haal na 10 minute uit oond en laat afkoel.
Lig uit pan en sny in blokke.

Plasing en foto: Retha Franck van Niekerk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5