Your Recipe Blog

BROOD IN DIE KONVEKSIE OOND

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minute

BROOD IN DIE KONVEKSIE OOND

  • Meng die volgende goed saam:
  • 200 ml melk
  • 2 teelepels suiker
  • knippie sout
  • 7 g droë gis
  • 1 eier
  • 30 ml gesmelte margarine
  • Voeg by:
  • 2 koppies broodmeel
Knie goed en voeg meel by tot handteerbaar. Maak toe en laat rys vir 45 minute.
Knie af en sit in gesmeerde pannetjie. (ek het ‘n ronde pan gebruik)
Verf  die broodjie liggies met bietjie olie.
Bedek met foil of enige iets geskik. Ek het ‘n ander pan se bodem gebruik.
Bak op laagste rakkie by 160° C vir 45 minute.

Maak oop die oondjie, haal die brood uit die pan en bak al die kante tot bruin net op die rakkie.

Resep en foto: Thelma en Wessel DuPreez

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5