Your Recipe Blog

BRAAI KNOFFELBROODJIES

BRAAI KNOFFELBROODJIES

  • Hoeveelhede hang af van die getal broodjies wat jy gaan voorberei:
  • broodrolletjies
  • botter
  • knoffel, fyn gekap
  • jalepinos, fyn gekap
  • wit kaas
  • geel kaas
  • pietersielie
  • aromat

Sny rolletjies oop. Meng al die ander bestanddele saam.
Smeer gesnyde rolletjies lekker dik met die mengsel, en smeer die oortollige botttermengsel bo-op.
Pak op ‘n bakplaat wat met foelie uitgele is.
Strooi ekstra kaas en pietersielie bo-oor, plaas op foelie wat nie bo toegemaak word nie
Plaas die rolletjies onder die rooster van die oond tot goed deur warm en die kaas gesmelt.

Nota:
Ek doen myne in die spasie onder die kole op die braai, en dan onderkant op die kole vir ‘n paar minute.

Resep en foto: Sean O’Brien

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5