Your Recipe Blog

BILTONGWIELIETJIES

BILTONGWIELIETJIES

  • 1 pak Bacon Kips
  • botter, gemeng met Bovril, na smaak
  • wit brood sirkels, uitgedruk so groot soos Bacon Kips (gebruik ‘n sjerrie glasie)
  • fyn biltong

Smeer bottermengsel beide kante van die broodsirkels.
Plak ‘n Bacon Kips weerskante van die brood.
Smeer die wielietjie rondom ook met bottermengsel.
Rol kante in fyn biltong.

Resep en foto: Marie Rheeder Troski

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5