Your Recipe Blog

AARTAPPEL-, BOTTERSKORSIE- EN SAMPIOENGEREG

Recipe by
Cook: 20 minute

AARTAPPEL-, BOTTERSKORSIE- EN SAMPIOENGEREG

“Heerlik!”

  • 1 meduim botterskorsie, afgeskil en in dun ringe gesny
  • 4 medium aartappels, afgeskil en in dun ringe gesny
  • 200 g sampioene, opgesny
  • 2 ringe fetakaas, gekrummel
  • 1½ koppies gerasperde kaas
  • 1 – 2 teelepels gekneusde knoffel
  • sout en gemaalde swartpeper, na smaak
  • Italiaanse speserye, na smaak
  • 1 koppie room

Pak die volgende in lae: botterskorsie, aartappels, sampioene, fetakaas, gerasperde kaas, knoffel, sout, peper en speserye. Herhaal bogenoemde en versprei room bo-oor. Kook in die mikrogolfoond vir 20 minute by 80% krag.

Resep en foto: Wilma Prinsloo

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5